R80.00
Simoelégri is die wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd.
In stock
126 Badsye, Sagteband. 23.5×15.5x1cm
Aangrypend. Simoelégri is die wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd.
Lady Die het huisvesting gevind in die ruïne van ’n kerk, in ”˜n stadsbuurt genaamd Simoelégri.
Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, ná eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander dele van die land is daar nog ’n mate van orde, maar nie in Simoelégri nie.
In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en jou enigste bron van hitte ‘n konkavuur. Oral loop die gerugte van groter onrus en geweld.






We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.
The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.
The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt
49 Buitekant Street
Hermanus
Western Cape
South Africa
7002