Doolhof – Rudie van Rensburg(2022)

R130.00

Short description

Gaan iemand dié keer vir Kassie ore aansit  ̶  en met die perfekte moord wegkom?

In stock

Kondisie: Uitstekend- lyk ongebruik.

313 Bladsye, Sagteband

23.5×15.5×2.8cm

Omstrede en skatryk oud-politikus Armand Deysel is vermoor, en Kassie en Rooi het nie minder nie as ses verdagtes.

Gou het hulle nie minder nie as ses verdagtes: Die Deysel-eggenoot met die vreemde huweliksverhouding; die vermoorde se minnares met die bedenklike verlede; ’n verregse, onstabiele pa en seun; ’n glibberige kalant in die uitsmyterbedryf; én ’n man wat glo sy broer se selfdood kan voor Deysel se deur gelê word. Kassie dool omtrént tussen dié skare, een en elk met ’n motief vir moord.

Intussen is ’n Britse ondersoeker op die spoor van die waardevolle Doolhof-halssnoer, en ’n platsakman wat sy selfrespek moet herwin, steier telkens terug van ’n onsimpatieke samelewing se dwarsklappe.

Kassie en Rooi pak hul ondersoek sonder forensiese rugsteun aan, en al die verdagtes hardloop kringe om hulle. Gaan iemand dié keer vir Kassie ore aansit  ̶  en met die perfekte moord wegkom?

Why Shop With Us?

Cart Fillers

looking for a specific book?

Your Literary Treasure Hunt

We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.

The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.

The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt