USD28.31 Original price was: USD28.31.USD22.65Current price is: USD22.65.
In stock
Condition: Very Good No inscriptions. Tightly bound
Op 34 is Kaptein Mat Joubert oorgewig en hy rook en drink te veel. So sê Bart de Wit, Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder, pas terug uit exile. Mat is moeg gelewe. Lara is twee jaar dood. Soms wil hy die donker bek van die Z88 teen sy lippe druk.
Daar is nog één kans vir die óu Joubert om weer uit die as van die verlede op te staan. Maar maklik gaan dit nie wees nie – nie tussen al die vals leidrade en De Wit se onmoontlike eise nie.
Mat moet ‘n sjarmante rower vastrek wat die een bank ná die ander teister, elke keer in ‘n ander mondering. En in tandem daarmee: die bloedspoor van ‘n laksman wat prooi vir prooi afmaai. Sonder patroon, en met ‘n monsteragtige vuurwapen. Soos weerlig wat ver óf naby tref. En dalk té naby? Mat is ook maar mens.
Nogtans: hy moet die Mauser-moordenaar keer voor hy wie weet waar volgende toeslaan.






We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.
The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.
The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt
49 Buitekant Street
Hermanus
Western Cape
South Africa
7002