Bitterboela en Soetgousblom – Pieter Strauss

R70.00

Bitterboela en soetgousblom vertel ‘n paar humoristiese stories uit die kontrei, wat groot liegstories en spookstories insluit, maar bevat ook ‘n aantal verhale met diepgang oor Boesman-digters.

In stock

Category: Tag:

Description

Kondisie: Uitstekend

185 bladsye Sagteband

Bitterboela en soetgousblom vertel ‘n paar humoristiese stories uit die kontrei, wat groot liegstories en spookstories insluit, maar bevat ook ‘n aantal verhale met diepgang oor Boesman-digters soos Kabbo, waarin die onreg wat hierdie volksgroep oor die jare aangedoen is, aandag kry.

Die titel vat reeds die soet en die suur van die verhale saam. Voor en agterin die boek is daar kaarte van Boesmanland en die boek sluit af met sowat vyftien bladsye woordverklarings en gesegdes.

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 22 × 15 × 1 cm