R90.00
Author of “Op soek na Mannetjies Mentz.”
In stock
139 pages, Paperback
Toewaaisand, sy tweede en laaste roman was onvoltooid. Sy vriend, die skrywer Piet van Rooyen, wat ten nouste daarmee gemoeid was, skryf in die nawoord tot die “Dit was vir my byna vanselfsprekend dat ek die manuskrip ná Chris se dood verder sou wou vat. … Ek het … gemeen Chris het die pad ver genoeg uitgestippel dat ek die werk met goeie moed kon takel.
“By Aib, teenaan die Sperr in die Namibwoestyn, kruis mense se paaie, ontmoet hede en verlede, hier word die buitestaander onderwerp aan reëls wat vir almal geld. Ná ‘n morsige jagtog eis die woesyn sy tol. Die kruispad verval in onbruik. Wat oorbly, word deur die sand toegewaai. … en gebeurtenisse wat ons aan hierdie plekke koppel, oorleef net in ons geheue. Maar die plekke verkry soms ‘n eie bestaan wat groter as die werklikheid is.






We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.
The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.
The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt
49 Buitekant Street
Hermanus
Western Cape
South Africa
7002