Wat Nou, Suid-Afrika? – Theuns Eloff

R45.00

Short description

Theuns Eloff was in sy lewe al studenteleier, predikant, Dakar-ganger, administrateur by die vredesonderhandelinge en Kodesa, voorsitter.

In stock

Kondisie: Goed

Om braaivleisvure skiet gewone Suid-Afrikaners se kommervlakke deesdae amper net so hoog op soos die vonke. In Wat nou, Suid-Afrika? kyk die oudrektor Theuns Eloff na die kwessies op almal se lippe – werkloosheid en verlammende armoede, die impak van regstellende aksie, die bedreigings vir die oppergesag van die grondwet, die probleme in ons onderwys, misdaad.

Eloff steun op die jongste navorsing en sy ervaring in die politieke- en sakewêreld om nuwe perspektief te gee op al hierdie kwelpunte.

Why Shop With Us?

Cart Fillers

looking for a specific book?

Your Literary Treasure Hunt

We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.

The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.

The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt