R85.00
Dit is egter skokkend om te besef hoeveel mag ‘n paar ryk “mafia base” het…
In stock
244 Bladsye, Sagteband, 23.5×15.5x2cm
Wat is Steinhoff, wie is Markus Jooste en wat het dit met die sogenaamde Stellenbosch-mafia te doen? Hoe pas Christo Wiese, Shoprite en Pepkor in en waar is die pensionarisse se geld heen? Die bekende sakeskrywer James-Brent Styan beantwoord dié en talle ander vrae in hierdie verstommende verhaal van die grootste finansiële ineenstoring in die geskiedenis van Suid-Afrika.
Gedurende Desember 2016 was die Steinhoff-maatskappy op Bloomberg se gesogte lys van dié Top 50 aandele om in 2017 dop te hou; die enigste maatskappy uit Afrika wie se naam op die lys verskyn het. Op Maandag 4 Desember 2017 was ‘n aandeel in die Steinhoff-groep R50.25 werd. Op Vrydag 8 Desember 2017 het dieselfde aandeel se prys geval na R6.00. In Steinhoff en die Stellenbosse Boys probeer James-Brent Styan agter die kap van die byl van hierdie insinking kom.






We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.
The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.
The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt
49 Buitekant Street
Hermanus
Western Cape
South Africa
7002