Opspraak Deur Moord: Suid-Afrikaanse Doodslag Skok – Chris Karsten

R90.00

Short description

Tien spannende verhale van opspraakwekkende moorde

In stock

Cart Fillers

Condition: Very good

144 pages, Paperback

Tien spannende verhale van opspraakwekkende moorde, met heelwat besonderhede wat nog nie rugbaar was toe die stories die media vol was nie. Met Marike de Klerk se moord was daar die bewerings oor politieke komplotte en tweespalt in haar gesin; die verhaal van Casper Greeff, wat skuldig bevind is aan die huurmoord op sy aantreklike vrou, is omring met afguns en intrige; die Bainskloof-moord is die skokverhaal van hoe ‘n agtergrond van armoede en kindermishandeling vorm gegee het aan menslike moordmasjiene; en nog vele meer. Die moorde is gekies op grond van die buitengewone boeiende inhoud van die gebeure en hul potensiaal vir nuwe, nuuswaardige onthullings.

looking for a specific book?

Your Literary Treasure Hunt

We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.

The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.

The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt

Currency Switcher

[wcc_switcher]