Leierstryd: Die dramas rondom die uittrede van pres. P.W. Botha – Alf Ries

R70.00

Die dramas rondom die uittrede van pres. P.W. Botha

In stock

Description

Condition: Very Good

270 pages, Hardcover

Ondanks alle pogings om die saak in der minne te skik, was die vertrouensbreuk tussen PW en sy kabinet onherstelbaar.  Die uiteinde was dat hy in bitterheid sou bedank terwyl hy tot op die einde volgehou het dat die kwessie  van vooraf goedkeuring van reise geen tegnikaliteit was nie, maar die “essensie van vertroue” tussen die Staatspresident en die ministers wat in sy kabinet dien.

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 21.5 × 14 × 2.5 cm