Die Ou Man en Die Duif – F.A. Venter(1st Edition 2nd Impression 1988)

R150.00

Short description

Afrikaanse roman en letterkundige verhaal deur F.A. Venter

In stock

Kondisie: Uitstekend. Geen merke of inskripsies. Lyk nuut. Geen stofomslag ongelukkig. -Sien fotos, pragtige kondisie

132 Bladsye, Hardeband

22x14x1cm

Die duif se koms was onverklaarbaar. En sy was so fraai, so adellik, so anders. Sy het haar onmiddellik tuisgemaak – byna asof dit voortbestem was dat sy daar moes wees.
Die ou man het gevoel hoe die hartseer, die eensaamheid van die eindelose dae en nagte na sy vrou se dood in hom begin losskiet. Hy was nie meer so verlore alleen nie.
So het daar tussen hom en die ligblou duif ‘n besonderse verhouding ontstaan – ‘n verbondenheid wat hy self nie kon verklaar nie.
Die mense het begin praat, soetjies eers, versigtig. Toe al hoe uitdagender, met al hoe groter venyn. Die predikant het op Kroonplaas gaan pleit: Moenie van ons weggaan nie. Bly by wat ons nog altyd geglo het. Maar dinge moes hul onvermydelike loop neem. En bo die rant anderkant die huis het die valk begin draai en swewe…

Die ou man en die duif is ‘n Afrikaanse roman en letterkundige verhaal deur F.A. Venter vir lesers wat gehalte Suid-Afrikaanse fiksie waardeer. Hierdie boek pas goed by liefhebbers van Afrikaanse romans, klassieke skrywers en plaaslike letterkunde.

Die ou man en die duif is ‘n religieuse novelle: die stryd in ‘n mens se diepste gemoedslewe wanneer hy die dood van ‘n geliefde moet aanvaar en in sy wanhoop en eensaamheid verlei word om ‘n soort vertroosting aan te gryp wat hom geen durende rus kan bring nie.

Why Shop With Us?

Cart Fillers

looking for a specific book?

Your Literary Treasure Hunt

We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.

The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.

The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt