256 Bladsye, Sagteband
23x15x2.5cm
“‘n Gevaarlike vreesloosheid tree in as die ergste ding wat in die lewe met jou kán gebeur, reeds gebeur het.”
Vir Magdaleen Verster, die hoofkarakter in hierdie roman, is dié stelling beslis waar.
Op die ouderdom van 31 jaar probeer sy die stukke van haar lewe optel na die dood van haar identiese tweelingsuster, Misha.
Wanneer sy ’n onwaarskynlike vriendskap aanknoop met haar eksentrieke buurman, die wetenskaplike Darius Achenbach, bevind sy haar in die opwindende maar omstrede wêreld van stamselnavorsing.
Asof Misha haar aksies vanuit die dood rig, vind gematigde Magdaleen dat sy skielik bereid is om groot risiko’s te neem. Sy kan haar suster nie terugbring nie, maar miskien kan sy ’n verskil aan ander se lewens maak.
Tog kom alles teen ’n prys. En soms is die prys van een mens se lewe ’n ander mens se dood.






We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.
The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.
The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt
49 Buitekant Street
Hermanus
Western Cape
South Africa
7002