319 pages, Hardcover
23x16x3cm
Philida is die ma van vier kinders by Francois Brink, die seun van haar eienaar. Dit is die jaar 1832 en in die Caab loop die gerugte dat die slawe vrygestel gaan word. Philida besluit om haar hele lewe op die spel te plaas deur ‘n klag te gaan lê teen Francois omdat hy sy onderneming om haar te laat vrystel, nie gestand gedoen het nie.
Sy pa het hom beveel om met ‘n blanke vrou uit ‘n gesiene Kaapse familie te trou, en Philida moet verkoop word aan ‘n nuwe eienaar wat haar na die onherbergsame noorde van die kolonie sal neem. Sy wil haar eers nie onderwerp aan hierdie lot nie. Sy beland egter by ‘n genadige nuwe eienaar in Worcester. Daar ontmoet sy die Moslem-slaaf Labyn. Ná die formeke vrystelling van die slawe op 1 Desember 1834 beproef hulle die ware omvang van hul vryheid deur ‘n tog na die Gariel te onderneem, waar hulle hulle wil aansluit by ander vrygesteldes.
Philida is ‘n onvergeetlike verhaal van ‘n vrou se vasberadenheid om te oorleef en vry te wees.






We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.
The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.
The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt
49 Buitekant Street
Hermanus
Western Cape
South Africa
7002