Die Beste Spookstories – CJ Langenhoven

R120.00

Short description

Boeiende leesstof vir oud en jonk!

In stock

Kondisie: Uitstekend. Geen inskripsies of aantekeninige nie. Baie skoon en kom nuut voor.

164 Bladsye, Sagteband

24.5×17.5×1.5cm

’n Spierwit geraamte wat teen kranse uitklim.
’n Skrikaanjaende gedaante wat uit ’n rookwolkie vorm aanneem.
Die vaskyk in die gesig van ’n dooie … met een oog wat nog lewe!

Hierdie grieselige spookstories dateer van die begin van die vorige eeu, maar die indrukwekkende vertellings, ongewone intriges en ontknopings hou lesers vandag nog net so hoendervel en vasgenael soos destyds.

Langenhoven se spookstories is reeds volksbesit. Hierdie bloemlesing  verteenwoordig die ‘bestes’ binne die genre waarin ou gunstelinge soos “Bestelling met ‘n Spook” weer nuwe lewe kry. Dis ‘n bundel toeganklike verhale wat gewone mense in allerlei vreesaanjaende en grillerige situasies plaas, altyd met ‘n kragtige slot: boeiende leesstof vir oud en jonk!

Why Shop With Us?

Cart Fillers

looking for a specific book?

Your Literary Treasure Hunt

We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.

The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.

The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt