Rugkant Van Die Bruid – Rachelle Greeff

R55.00

Short description

Rachelle Greeff is met die CNA-debuutprys bekroon vir dié eersteling-bundel.

In stock

Cart Fillers

Kondisie: Uitstekend

75 bladsye Sagteband

Die verhale behandel die vrou se onderdanige posisie teenoor die man in die samelewing en dinge waaroor daar nie gepraat word nie, soos die fisieke en emosionele pyn van ’n vrugafdrywing, die angs wat met ’n mastektomie gepaardgaan, die vrees vir nagtelike verkragters en geweldenaars en die skaamte oor verlies aan blaasbeheer.

Hierdie motiewe word gekoppel aan eensaamheid, gebroke verhoudings en die hunkering na kontak en intimiteit, sodat dit ook groter en meer universele omvang aanneem. Die breër sosiale problematiek word ook aangedurf. Die rugkant van die bruid verower in 1991 die CNA Debuut-prys en word in 1990 genomineer vir die Rapportprys.

looking for a specific book?

Your Literary Treasure Hunt

We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.

The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.

The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt

Currency Switcher

[wcc_switcher]