Markus Stermuis Op Die Sojoes 3 2 1-Marianna Brandt

R50.00

Short description

Markus Grysmuis het in Suid-Afrika in `n reissak geklim…

In stock

Cart Fillers

Condition: Good- clean pages inside. Stains on outer edge of pages. Sturdy and tight.

Paperback 163 pages

‘n Humoristiese verhaal oor drie muise, Markus Grysmuis, Viktori Kaasetti en Joerie Muisenhof se avonture wanneer hulle per ongeluk saam met die Suid-Afrikaanse, Italiaanse en Russiese ruimtevaarders op die Sojoes-ruimtetuig op pad na die Internasionale Ruimtestasie beland. Voordat die vuurpyl opgeskiet word, trotseer die drie die allervreeslikste gevare en toetse in Kazakstan; eers in die Sterstad en dan in Baikanoer. By die Internasionale Ruimtestasie aangekom, ontmoet die drie muise drie nuwe vriende; die gelukbringers wat die ruimtevaarders saamgeneem het: Bephu die beertjie, Pommelina die tosselpop en Froggel die padda, wat al drie lewendig geword het toe die vuurpyl die aarde se atmosfeer verlaat het. Terwyl die ruimtevaarders hulle toetse en eksperimente doen, beleef die drie muise en die drie speelgoed die ongelooflikste avonture. Die feite in die verhaal is nougekeurig nagevors en dra by tot die bekoring daarvan.

 

looking for a specific book?

Your Literary Treasure Hunt

We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.

The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.

The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt

Currency Switcher

[wcc_switcher]