R50.00
In stock
152 bladsye
n Opwindende jeugverhaal vir meisies! As jy hou van toordery en towerspreuke, is hierdie die boek vir jou!
Zanelda Sellerman (Zantie) is die oudste dogter van n gesin van 7. Sy is die skool se atletiekster, maar wiskunde en wetenskap pootjie haar gereeld. Sy sien uit na haar Graad 9-jaar. Die Juniorbeker wag, Deon Steyn skryf vir haar liefdesgedigte en sy verslaan die vinnige Beverly Botha in die 400 m.
Maar toe verander alles met die nuwe meisie, Marita Meyer, wat almal betower met haar perfekte glimlag en illusies. Zantie se Graad 9-jaar lyk nou nie meer so eenvoudig nie. Onverklaarbare geskenke en ongelukke kom oor haar pad. Sy word gejinx. En sy wonder waarom juis sy?
Sy word deel van die wêreld van illusies en towerkrag. Dit is die enigste manier hoe sy almal vir wie sy lief is kan beskerm. Maar haar suiwer hart wen die stryd, sy oorwin die wêreld van kristalle en die kragte van die maan, en word beloon met liefde en vriendskap.






We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.
The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.
The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt
49 Buitekant Street
Hermanus
Western Cape
South Africa
7002