Gebede Om Jou Hart Te Seën – Christelike Uitgewersmaatskappy

R35.00

Woorde van Hoop

In stock

Description

Condition: Very Good

127 Pages, Paperback

15x10x0.7cm

Propvol inspirasie vir elke gelowige wat in gebed tot God wil nader, maar sukkel om die regte woorde te vind.

Dit bevat gebede uit die Woord, asook klassieke gebede van skrywers soos Dietrich Bonhoeffer, Amy Carmichael, St. Augustinus en Ruth Bell Graham.

Van die temas wat aangeroer word, is lofprysing, danksegging, tye van swaarkry en geestelike groei.

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 15 × 10 × 0.7 cm