Die Bybelroman: Lees die Bybel as één verhaal van begin tot end – Jaco Thom

R120.00

Short description

Lees die Bybel as één verhaal van begin tot end

In stock

Kondisie: Uitstekend- geskenk inskripsie op Voorwoord bladsy-sien fotos. Geen aantekeninge of onderstrepings nie.

767 Bladsye, Sagteband

21x15x3.5cm

Die verhale in die Ou en Nuwe Testament handel nie in die eerste plek oor mense nie.
Dit handel oor God, wat hierdie wêreld so hartstogtelik liefhet dat Hy ons nooit kan los nie.
Nou word God se storie in hierdie boek so vertel dat die leser deur die oë van die mense in die Bybel vir God aan die werk kan sien.
Die verhale van mense van vlees en bloed, mense met emosies, passies en ideale, kom lê naby aan die moderne mens se hart. Die boodskap kom duidelik na Dis steeds dieselfde God wat Hom ook met mense soos ons bemoei.

“Om deur die Bybel te gewerk het om hierdie boek te skryf, was vir my ’n persoonlike hoogtepunt in my verhouding met God. Ek het geleer om met nuwe oë na God te kyk. Dit is my gebed dat Die Bybelroman elke leser sal help om God op ’n nuwe manier te ervaar en ’n liefde vir die Bybel te ontwikkel.”
–JACO THOM

JACO THOM is predikant in die Paarl, getroud met Elmien en die pa van drie dogters. Hy is as skrywer bekend vir sy topverkoper God se storie asook ander Bybelse fiksieboeke soos Lea, Maria en die eindtydromans, Soos ’n engel van die lig en Soos ’n brullende leeu.

 

Why Shop With Us?

Cart Fillers

looking for a specific book?

Your Literary Treasure Hunt

We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.

The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.

The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt