R80.00
Vergroot jou tuin se trefkrag deur die beste moontlike gebruik van die kombinasies daarin.
In stock
144 Bladsye, Sagteband
26 x 21 x 1cm
In hierdie boek wys twee kenners jou hoe om dit reg te kry, met honderde voorbeelde uit tuine van regoor die land. Dit wys jou dat ‘n tuin basies ‘n kombinasie is van kleur, vorm, tekstuur en groeiwyses – in wese ‘n kombinasie van kombinasies.
Leer hoe om plante te kombineer wat mekaar aanvul en hul eie harmonie skep en hoe om plante en elemente te kombineer vir enersheid, of vir andersheid. Deur uitgesoekte plante en elemente saam te gebruik, skep jy ‘n prentjie wat mooier, treffender en meer skouspelagtig is as wat elk van die gekombineerde elemente individueel sou kon doen. Die skeppende omvang van kombinasiemoontlikhede kan nie gekwantifiseer word nie – as jy jou ‘n kombinasie kan voorstel, kan jy dit skep.
In Kreatiewe kombinasies word in vier kategoriee na kombinasies gekyk: kleur, vorm en groeiwyse, tekstuur en die tuin en plante se spesifieke omgewing. Daar is meer as 230 foto’s om jou te bekoor en inspireer en al die nodige inligting om slim en vindingryk met kombinasies te werk. Vergroot jou tuin se trefkrag deur die beste moontlike gebruik van die kombinasies daarin.






We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.
The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.
The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt
49 Buitekant Street
Hermanus
Western Cape
South Africa
7002