R150.00
In stock
289 bladsye, Sagteband
In die duister wêreld van spioene geld die gewone reëls nie. Alles is geoorloof in die naam van landsveiligheid – selfs om met die staat se Vyand No. 1 te praat. Dit is presies wat Niël Barnard in die laat 1980’s as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het.
In opdrag van PW Botha het hy hoogs geheime gesprekke met Nelson Mandela begin voer. Nie eens die kabinet het geweet nie. In Geheime Revolusie lig Barnard vir die eerste keer die sluier oor dié tronkgesprekke – wat uiteindelik tot Mandela se vrylating en die eerste demokratiese verkiesing sou lei.
Dit bied ‘n fassinerende blik op Mandela die mens en op sy politieke oortuigings. Die boek werp ook lig op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980’s. Barnard maak etlike onthullings: Van die gesprekskanaal wat NI met die Russiese KGB geskep het en die Britse spioene wat op ons kernwapenvermoë gespioeneer het (en vasgetrek is) tot ministers se eskapades in die buiteland.






We’ve all had that feeling: the memory of a beloved childhood book, a title mentioned in passing that you can’t get out of your head, or an out-of-print gem that seems to have vanished completely.
The search for a specific book can feel like a quest, and we want to be your trusted guide.
The Curiosity Cove is our special book-sourcing service, born from a passion for connecting readers with the exact stories they seek. If there’s a book your heart is set on but you can’t find it in our collection, don’t give up. Let us join the hunt
49 Buitekant Street
Hermanus
Western Cape
South Africa
7002