Kom Bid Saam Met My – Solly Ozrovech

R10.00

Gebede vir talle omstandighede.

In stock

Description

Gebede vir talle omstandighede. Sien fotos vir meer inligting oor inhoud.

Kondisie: Goed. Watermerk op eerste paar en laaste paar bladsye-sien fotos. Prys aangepas.

108 Bladsye, Sagteband

22x15x0.8cm

About Author:

Solly Ozrovech (1927-2015) was vir meer as 40 jaar predikant in die Kaapprovinsie, waarna hy hom voltyds begin toespits het op die skryf van Christelike boeke. Hy was ’n Jood van Poolse afkoms en het op sestien tot bekering gekom. Die meer as 230 trefferboeke uit sy pen het hom een van Suid-Afrika se mees geliefde skrywers gemaak.

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 22 × 15 × 0.8 cm