USD3.40
Condition: Mint; Soos nuut Bettina Valentino is mal oor kuns wat sommer van die mure af spring en mense in die oë pot soos n senuweeagtige ninja. Dis net jammer sy is in Laerskool Son-en-See waar die kunsjuffrou die hele tyd aan Bettina knaag om netjieser te werk, haar verfkwaste [...]
In stock
Met meneer Mathys by die skool, lyk dinge skielik wonderlik en Bettina se lewe is net te wonderlik … totdat n paar ou suur ouers probeer om vir meneer Mathys uit die skool geskop te kry. Gou moet Bettina en haar kunsvriende probeer om die smerige situasie te omskep in n kunswerk.